Magazines, Uncategorized

Vrydag Resensie | Die Groot Buitelewe Gids 2017

Met my nuutgevinde liefde vir Camp Corner se kamp joernaal het ek gaan rondkyk na die beste manier om my volgers op hoogte te hou van al die lekker kamp plekke in en om Suid Afrika.  Hierdie is nie ‘n maklike taak nie.  As ‘n voltydse mamma, vrou, dogter, vriendin en bemarker is my tyd beperk om al die wonderlike oorde self te besoek en vir julle terugvoer te gee.  Gelukkig is daar soveel publikasies wat klomp van die werk namens ons doen.  Een so publikasie is Die Groot Buitelewe Gids!

Die Groot Buitelewe Gids 2017 het onlangs hulle 27 Beste Oorde In Die Land aangewys.  (Wenners beskikbaar in die Desember 2017 uitgawe) Ek wou graag opsommend vir julle hierdie resultate bring, maar beveel regtig aan dat jy sommer die volle 146 bladsy gids vir jouself digitaal aanskaf vir lekker leesgenot hierdie Desember.

Jy kan self ook die gids digitaal koop vir R50 via MySubs!

Volgens die Redakteur Francois Huysamen is daar is duisende oorde in ons pragtige land en hierdie gids het gehelp om die room van die oes uit te soek om kampers te help om hulle beste bestemmings vir hulle volgende vakansie te kies.  Die “Lesersoorde van die jaar” word geidentifiseer via ‘n meningspeiling.  Huysamen meen dat na die meningspeiling dit duidelik is dat woonwa-en kampeerbedryf sterker is as ooit tevore in Suid Afrika.  Ek stem heelhartig saam!

Ek deel dus graag die resultate.

Top 3 Oorde Per Provinsie (Vir die 2016 termyn):

Nota:  2017 Wenners sal beskikbaar wees in die 2018 weergawe van die tydskif.

Wes-Kaap

Plek Kamp Area Web Adres
1 Kam’Bati River Resort Swellendam Click Here
2 Dibiki Holiday Resort Hartenbos / Mosselbaai Click Here
3 Rondeberg Resort Clanwilliam Click Here

Oos-Kaap

Plek Kamp Area Web Adres
1 The Willows Vakansieoord Port Elizabeth Click Here
2 Mogan Bay Caravan Park Morganbaai Click Here
3 Areena Riverside Resort Oos-London Click Here

Gauteng

Plek Kamp Area Web Adres
1 Sionbergh Akkommodasie Heidelberg Click Here
2 Bass Lake Country Lodge Pretoria Click Here
3 Nkwe Caravan Park Pretoria Click Here

Vrystaat

Plek Kamp Area Web Adres
1 Gariep Forever Resort Gariepdam Click Here
2 Moreson Ranch Vrede Click Here
3 River Of Joy Bloemfontein Click Here

Noordwes

Plek Kamp Area Web Adres
1 ATKV Buffelspoort Mooinooi Click Here
2 Klein Paradys Caravan Park Brits Click Here
3 Dube Private Game Farm Brits Click Here

Noord-Kaap

Plek Kamp Area Web Adres
1 Augrabies Falls & Lodge Kakamas Click Here
2 Molopo Kalahari Lodge Upington Click Here
3 Kambro Accommodation & Farm Stall Britstown Click Here

Limpopo

Plek Kamp Area Web Adres
1 ATKV Klein-Kariba Holiday Resort Bela-Bela Click Here
2 Sondela Bela-Bela Click Here
3 Bosfontein Caravan Resort Bela-Bela Click Here

Mpumalanga

Plek Kamp Area Web Adres
1 Merry Pebbles Sabie Sabie Click Here
2 Olifants River Lodge Middelburg Click Here
3 Loskopdam Forever Resort Middelburg Click Here

KwaZulu-Natal

Plek Kamp Area Web Adres
1 Dolphin Holiday Resort Ballito Click Here
2 Villa Spa Holiday Resort Kingsburgh Click Here
3 Richards Bay Caravan Park Richards Bay Click Here

Ek hoop dat ek en my span die voorreg sal he om al hierdie wonderlike oorde op ‘n stadium te besoek.  Deel asseblief jou ondervindings met ons.  As iemand een van hierdie oorde besoek in Desember – laat weet ons asseblief!

Onthou egter om vir jou ‘n kopie van hierdie nuttige gids aan te skaf.  Dis absoluut die moeite werd!

Kamp groete

Terisa

 

1 thought on “Vrydag Resensie | Die Groot Buitelewe Gids 2017”

  1. Wow, baie dankie Terisa van Camp Coner South Africa!! Al ons kampers geniet al die nuus, wenke en skryfstukke!
    Ek is seker jy inspireer nie-kampers om ‘n besluit te maak om die “Kamp-ding” te probeer!!
    Geniet elke oomblik en ons sien uit na jou volgende skrywe!!😉😉😀

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s